top of page

Wed, 18 Oct

|

Leopard Creek

Gholf Leopard Creek

'n Spesiale uitnodiging vir 'n besondere geleentheid saam met Optimum Finansiële Dienste Groep

Gholf Leopard Creek
Gholf Leopard Creek

Time & Location

18 Oct, 10:00 – 20 Oct, 10:00

Leopard Creek, Leopard Creek Rd, Malelane, 1320, South Africa

Guests

About the event

Jy word hartlik uitgenooi om die Leopard Creek 2023 Kliëntwaarderingsgeleentheid by te woon.

Die geleentheid sluit 'n rondte gholf vir jouself in.

Ons sien uit daarna om jou as ons gas te hê!

***

  • Reis na en van Leopard Creek is jou eie verantwoordelikheid/onkoste.
  • Enige ander gholf is jou eie verantwoordelikheid/onkoste.

'n Volledige beplanning sal kommunikeer word met diegene wat die uitnodiging aanneem. 

Share this event

bottom of page