top of page
Wed, 18 Oct
|Leopard Creek
Leopard Creek Gholf
'n Spesiale uitnodiging vir 'n besondere geleentheid saam met Optimum Finansiële Dienste Groep & Kliënte


Time & Location
18 Oct, 10:00 – 20 Oct, 10:00
Leopard Creek, Leopard Creek Rd, Malelane, 1320, South Africa
Guests
About the event
Jy word hartlik uitgenooi om die Leopard Creek 2023 Kliëntwaarderingsgeleentheid by te woon.
Die geleentheid sluit 'n rondte gholf vir jouself en 'n kliënt in.
Ons sien uit daarna om jou as ons gas te hê!
***
- Reis na en van Leopard Creek is jou eie verantwoordelikheid/onkoste.
- Enige ander gholf is jou eie verantwoordelikheid/onkoste.
'n Volledige beplanning sal kommunikeer word met diegene wat RSVP.
bottom of page